WIE IS ONS?
- Fineks is ‘n nie-winsgewende organisasie wat testamente opstel en boedels beredder.
- Testamente word opgestel deur die voltooiing van ‘n versoekvorm en daarna word dit terug versend aan die persoon wie die versoek gerig het vir ondertekening.
- Testamente word gratis op die perseel van Fineks gestoor.
- Boedels word beredder in gevalle waar Fineks benoem is as Eksekuteur.
Fineks is ‘n afdeling van Serfontein, Viljoen en Swart. Vir ons ander dienste sien www.serfonteinviljoenandswart.co.za